Oxalis aurea is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Clanwilliam tot by Citrusdal voor. Daar is tans tien bevolkings in die Olifantsrivier oor. Die spesie het baie van sy habitat afgestaan aan sitrus verbouing. Dit word tans bedreig deur ontwikkeling, indringerplante en rooibostee verbouing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
aurea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika