Opvoedkundige tegnologie is die inkorporering van inligtings-en-kommunikasietegnologie (IKT) in onderwys om onderrig- ​​en leerprosesse in verskillende formele en nie-formele onderwyskontekste te ondersteun. Loedolf, P. (2012). OPVOEDKUNDIGE TEGNOLOGIE IN DIE SAW. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 8(4). https://doi.org/10.5787/8-4-767

IKT-platforms sluit in ‘n stel hulpmiddels in wat gebruik word om digitale media vir onderrig- ​​en leerdoeleindes te produseer, verwerk, berg, klassifiseer, herwin lees en uit te ruil.Brunton J., Bennett L., Drumm L., Flavin M., Honeychurch S., Thomson S., & Varga-Atkins T. (2023). Research in Learning Technology: making friends and influencing people. Research in Learning Technology, 31. https://doi.org/10.25304/rlt.v31.3212

Vandag verskuif tradisionele onderwysmetodologieë en benaderings na ’n meer "eietydse, oop, responsiewe en buigsame stelsel van leer". Universiteit Stellenbosch (2013) Strategie vir die gebruik van IKT in leer en onderrig aan die Universiteit Stellenbosch https://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/ctl/Documents/IKT%20in%20Leer%20en%20Onderrig.pdf

Een van die groot uitdagings vir onderwysers is die besuitneming oor die rol van IKT in die opvoedkundige omgewing. Onderwysstudente kan eksperimenteer met opvoedkundige tegnologieom te leer om dit doeltreffend te gebruik.van Staden, C. J. (2022) Opvoedkundige tegnologie: Ekperimenteer, leer en transformeer https://www.litnet.co.za/opvoedkundige-tegnologie-ekperimenteer-leer-en-transformeer/

Verwysings

Kategorie:Onderwys Kategorie:Tegnologie