The X-Rays (ook bekend as 'The X-Ray Fiend') is 'n Britse stilkomiese truukfilm uit 1897. George Albert Smith is die regisseur.The X-Ray FiendNancy Hendricks. Haunted Histories in America: True Stories Behind The Nation's Most Feared Places Die film wys 'n hofmakerige paartjie wat aan X-strale blootgestel is. Die 44-sekonde truukfilm, volgens Michael Brooke van BFI Screenonline, "bevat een van die eerste Britse voorbeelde van spesiale effekte wat deur middel van springsnitte geskep is" Smith gebruik die springsnit twee keer; eers om sy hofmakeregpaar te transformeer deur middel van "X-strale", gedramatiseer deur middel van die akteurs wat swart lyfpakke aantrek wat met geraamtes versier is en met die vrou wat net die metaalsteunwerk van haar sambreel vashou, en dan om dit en die sambreel na normaal terug te bring. Die betrokke paartjie is gespeel deur Smith se vrou Laura Bayley en Tom Green, 'n Brighton-komediant.
Hoofrolspelers Tom Green Laura Bayley
Verwysings
Eksterne skakels
Die film op Youtube
Kategorie:Britse rolprente