duimnael|Die koninklike wapen van die Verenigde Koninkryk sedert die troonbestyging van koningin Victoria in 1837, met die wapen van Engeland in die eerste en die vierde kwart, Skotland in die tweede en Ierland in die derde.
Die volgende is ’n lys van monarge van Groot-Brittanje en die Verenigde Koninkryk. Die Koninkryk van Groot-Brittanje is op 1 Mei 1707 gevorm nadat die Koninkryk van Engeland en die Koninkryk van Skotland verenig het. Op 1 Januarie 1801 het Groot-Brittanje en die Koninkryk van Ierland verenig om die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland te vorm. Nadat die grootste deel van Ierland die unie op 6 Desember 1922 verlaat het, is die naam op 12 April 1927 verander na Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland.
Britse monarge Huis van Stuart
Die Koninkryk van Engeland en die Koninkryk van Skotland het op 1 Mei 1707 tydens die bewind van koningin Anna verenig om die Koninkryk van Groot-Brittanje te vorm.
|width=auto| Anna1 Mei1707–1714 Engeland en Skotland8 Maart 1702–1707 || 100px || 6 Februarie 1665Sint James-paleisdogter van Jakobus II en Anne Hyde || George van DenemarkeSint James-paleis 28 Julie 168317 kinders || 1 Augustus 1714Kensingtonop 49
Huis van Hannover
Die Hannovers het aan die bewind gekom vanweë die Act of Settlement 1701.
|width=auto| George I1 Augustus1714–1727 || 100px || 28 Mei 1660Leineschlossseun van Ernest Augustus, Elektor van Brunswyk-Lüneburg en Sophia van Hannover || Sophia Dorothea van Brunswyk-Lueneburg-Celle21 November 16822 kinders || 11 Junie 1727Osnabrückop 67 |- | George II11 Junie1727–1760 || 100px || 30 Oktober 1683Herrenhausenseun van George I en Sophia Dorothea van Brunswyk-Lueneburg-Celle || Caroline van Ansbach22 Augustus 17058 kinders || 25 Oktober 1760Kensington-paleisop 76 |- | George III25 Oktober1760–1820 || 100px || 4 Junie 1738Norfolk Houseseun van Frederick, Prins van Wallis en prinses Augusta van Sakse-Gotha || Charlotte van Mecklenburg-StrelitzSint James-paleis8 September 176115 kinders || 29 Januarie 1820Windsor-kasteelop 81 |- | George IV29 Januarie1820–1830 || 100px || 12 Augustus 1762Sint James-paleisseun van George III en Charlotte van Mecklenburg-Strelitz || (1) Maria Anne FitzherbertPark Lane15 September 1785(2) Caroline van BrunswykSint James-paleis8 April 17951 dogter || 26 Junie 1830Windsorop 67 |- | William IV26 Junie1830–1837 ||100px || 21 Augustus 1765Buckingham-paleisseun van George III en Charlotte van Mecklenburg-Strelitz || Adelaide van Sakse-MeiningenKew-paleis13 Julie 18182 kinders || 20 Junie 1837Windsor-kasteelop 71 |- | Victoria20 Junie1837–1901 || 100px|| 24 Mei 1819Kensington-paleisdogter van prins Edward, Hertog van Kent en Strathearn en prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld || Albert van Sakse-Koburg en GothaSint James-paleis10 Februarie 18409 kinders || 22 Januarie 1901Osborne Houseop 81
Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Hoewel hy koningin Victoria se seun was, het Edward VII sy pa se name gekry en sy bewind was dus die begin van ’n nuwe huis.
|width=auto| Edward VII22 Januarie 1901-6 Mei 1910 || 100px || 9 November 1841Buckingham-paleisseun van Victoria en prins Albert || Alexandra van DenemarkeSint George-kapel in Windsor-kasteel10 Maart 18636 kinders || 6 Mei 1910Buckingham-paleisop 68 |- | George V6 Mei1910–1917 || 100px || 3 Junie 1865Marlborough Houseseun van Edward VII en Alexandra van Denemarke || Mary van Teck6 Julie 1893Sint James-paleis6 kinders || 20 Januarie 1936Sandringham Houseop 70
Huis van Windsor
Die Huis van Sakse-Koburg en Gotha het in 1917 tydens die Eerste Wêreldoorlog sy naam na Windsor verander weens anti-Duitse gevoelens.
|width=auto| George V1917–1936 || 100px || 3 Junie 1865Marlborough Houseseun van Edward VII en Alexandra van Denemarke || Mary van Teck6 Julie 1893Sint James-paleis6 kinders || 20 Januarie 1936Sandringham Houseop 70 |- | Edward VIII20 Januarie –11 Desember 1936 || 100px || 23 Junie 1894White Lodgeseun van George V en Mary van Teck || Wallis Warfield SimpsonChâteau de Candé3 Junie 1937geen kinders || 28 Mei 1972Bois de Boulogneop 77 |- | George VI11 Desember1936–6 Februarie1952 || 100px || 14 Desember 1895Sandringhamseun van George V en Mary van Teck || Elizabeth Bowes-LyonWestminster-abdy26 April 19232 kinders || 6 Februarie 1952Sandringham Houseop 56 |- | Elizabeth II6 Februarie1952–8 September 2022|| 100px || 21 April 1926Mayfairdogter van George VI en Elizabeth Bowes-Lyon || Philip van Griekeland en DenemarkeWestminster-abdy20 November 19474 kinders||8 September 2022Balmoral-kasteel op 96 |- | Charles III8 September 2022–tans|| 100px || 14 November 1948Londenseun van Elizabeth II en prins Philip || Diana, Prinses van Wallis(1981–1996) 2 kinders Camilla Parker Bowles (sedert 2005)
Tydlyn van Britse monarge
Sien ook Lys van monarge van Engeland Lys van monarge van Skotland
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:List of British monarchs
Eksterne skakels
Engelse monarge Britannia: Britse monarge Archontology
Brittanje