Gnidia parvula is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Durbanville voor. Die spesie is deel van die fynbos en is redelik onbekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

parvula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika