Bolade Ajomale (* 31 Augustus 1995) is 'n uitgetrede Kanadese atleet. Hy het aan die naellope by die Olimpiese Somerspeles van 2016 en 2020 deelgeneem.Bolade Ajomale

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kanadese atlete