Keturah Anderson (* 9 Januarie 1968) is 'n uitgetrede Kanadese hekkiesatleet. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1988, 1992, 1996 en 2000 deelgeneem.Katie AndersonKeturah ANDERSON
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kanadese atlete