Gnidia leipoldtii is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-eskarp voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 72 km² en het geen bedreigings nie. Die spesei word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

leipoldtii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika