Die waterhiasint (Pontederia crassipes) is 'n meerjarige waterplant wat deel van die Pontederiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Argentinië, Bolivië, Brasilië, Chili, Colombia, Frans-Guyana, Guyana, Paraguay, Peru, Suriname, Uruguay en Venezuela.
In Suid-Afrika word die plant as 'n onkruid en indringerplant beskou. Dit is 'n erge plaag in die Hartbeespoortdam en Roodeplaatdam naby Pretoria asook in die Karibadam verder noord in die Zambezirivier.
Galery Pontederia crassipes in Suid-Afrika:
Sien ook Hyacinthus
Bronnelys Plants of the World
crassipes Kategorie:Flora van Argentinië Kategorie:Flora van Bolivië Kategorie:Flora van Brasilië Kategorie:Flora van Chili Kategorie:Flora van Colombia Kategorie:Flora van Frans-Guyana Kategorie:Flora van Guyana Kategorie:Flora van Paraguay Kategorie:Flora van Peru Kategorie:Flora van Suriname Kategorie:Flora van Uruguay Kategorie:Flora van Venezuela