Hyacinthus orientalis is 'n bolvormige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is inheems aan Irak, Israel, Libanon, Palestina, Sirië en Turkye.

Die spesie word veral in Nederland gekweek.

Galery

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Hyacinthus orientalis subsp. chionophilus Wendelbo Hyacinthus orientalis subsp. orientalis

Bronnelys Plants of the World

orientalis Kategorie:Flora van Irak Kategorie:Flora van Israel Kategorie:Flora van Libanon Kategorie:Flora van Palestina Kategorie:Flora van Sirië Kategorie:Flora van Turkye