Oxalis saltusbelli is 'n plant wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Daar is net een populasie bekend en die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km². Dit kom in die Oorlogskloof-natuurreservaat op die Bokkeveldberge-eskarp voor en word as krities seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

saltusbelli Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika