Die Mpembenirivier is 'n rivier wat in die sentraal-noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die Mpembenirivier sluit uit die suidweste aan by die Wit-Mfolozirivier op pad na die Hluhluwe-iMfolozipark.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mpembenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal