Die sandjasmyn (Schrebera trichoclada) is 'n boom wat tot die Oleaceae familie hoort.
Die boom se FSA-nommer is 613.
Beskrywing Schrebera trichoclada groei as 'n struik of bosagtige boom tot 10 m hoog. Die vrugte is peervormig, tot 6 cm lank.
Verspreiding en habitat Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Sy habitat is bladwisselende bosveld.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Kategorie:Vachellia trichoclada Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe