duimnael|regs|Mashiani op die atletiekbaan, 1904 Jan Mashiani was 'n Tswana baan- en veldatleet van Suid-Afrika wat aan die 1904 Olimpiese Somerspele aan die marathon deelgeneem het. Hy het dertiende van die vyftien geëindig, maar opgeskuif na twaalfde nadat Frederick Lorz gediskwalifiseer is.

Saam met Len Taunyane was Mashiani een van die eerste twee swart Afrikane wat aan die moderne Olimpiese Spele deelgeneem het.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers