Oxalis oreithala is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Gifberg en Matsikammaberge voor. Daar is twee subpopulasies bekend en hulle word bedreig deur moontlike landbou aktiwiteite en klimaatsverandering.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

oreithala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika