Anne Zagré (* 13 Maart 1990) is 'n Belgiese atleet. Sy het aan die hekkiesloop by die Olimpiese Somerspeles van 2012, 2016 en 2020 deelgeneem.Anne Zagré

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete