thumb|220px|Die Lunar X-formasie op 30 Januarie 2012. Dit is net regs van die middel van die foto. thumb|220px|'n Halfmaan met 'n invoegsel van 'n Lunar X-nabyskoot.
Die Lunar X (ook bekend as die Werner X) is 'n effek waarin lig en skaduwee 'n letter X vorm op die rand van die kraters Blanchinus, La Caille en Purbach op die Maan.
Die X is net vir 'n paar uur voor die eerste kwartier sigbaar, effens onder die ligskadugrens. Naby die X kan die Lunar V ook gesien word: Dit word gevorm deur die Ukert-krater en 'n paar kleiner kraters.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Maan Kategorie:Ruimteverskynsels