Marcel Vandewattyne (* 7 Julie 1924 – † 18 September 2009) was 'n Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1948 en 1952 deelgeneem.Marcel Vandewattyne
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete