Henri (Rik) Schoofs (* 6 November 1950) is 'n uitgetrede Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die maraton by die Olimpiese Somerspeles van 1976 en 1980 deelgeneem.Henri Schoofs

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete