Gaston Roelants (* 5 Februarie 1937) is 'n uitgetrede Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1960, 1964, 1968, 1972 en 1976 deelgeneem.Gaston RoelantsGaston ROELANTS

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers