Marie-Thérèse Renard (* 8 Maart 1925 – † Desember 2011Geboren, Getrouwd... in Knokke-Heist, 2 december 2011) was 'n Belgiese naelloopatleet. Sy het aan die 100 meter vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 1948 deelgeneem.Marie-Thérèse Renard
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete