Eriospermum occultum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, naby Somerset-Oos, in die Suurberge op die suidelike hellings voor. Hier is die enigste populasie bekend maar dit word nie bedreig nie. Die spesie word as krities seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

occultum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika