Eriospermum erinum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap naby Nieuwoudtville voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 800 km² en het reeds 73% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van graan.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
erinum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika