Ndavi Nokeri (gebore 25 Januarie 1999 in Tzaneen) is 'n Suid-Afrikaanse model en skoonheidskompetisietitelhouer wat as Mej Suid-Afrika 2022 gekroon is. Sy het Suid-Afrika by die Mej Heelal 2022 verteenwoordig en is onder die top 16 geplaas.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Mejuffroue Suid-Afrika