Karel Lismont (* 8 Maart 1949) is 'n voormalige Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die maratons en 10 000 meter by die Olimpiese Somerspeles van 1972, 1976, 1980 en 1984 deelgeneem.Karel LismontKarel LISMONT
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers