Die term Transmissie kan verwys na: Kragoordrag deur: Elektrisiteitsoordrag, die grootmaat verskuiwing van elektriese krag. Dit is in teenstelling met elektrisiteitverspreiding Ratkaste Handratkas in 'n motor Outomatiese ratkas in 'n motor Ratkaste in skepe en masjiene Radiotransmissie: die uitsending van radio, televisie en ander data via radiosenders en -ontvangers Transmissierekening, 'n tipe lopende bankrekening Oordrag van siektes

Die woord Transmissie is van Latynse oorsprong, tipies via Engels, en daar is meestal goeie Afrikaanse alternatiewe wat minder dubbelsinnig is.