Die naeltjiesblom (Sebaea exacoides) is 'n plant wat deel van die Gentianaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos, word tot 30 cm hoog en blom van Augustus tot Oktober. Die blomme is roomkleurig of geel.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

exacoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika