Clutia katharinae is 'n struik wat aan die familie Peraceae behoort. Die struik word 1 tot 2 m hoog en blom van September tot Desember. Dit het klein, wit blomme met manlike en vroulike blomme op verskillende plante.

Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Mountain Flowers, a Field Guide to the Flora of the Drakensberg and Lesotho, Elsa Pooley, The Flora Publications Trust, 2013, bl 256

katharinae Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika