Die jeukbossie (Clutia rubricaulis) is 'n struik wat aan die familie Peraceae behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Infraspesies Die spesie het vier infraspesies: Clutia rubricaulis var. grandifolia (Krauss) Prain Clutia rubricaulis var. microphylla (Müll.Arg.) Prain Clutia rubricaulis var. rubricaulis Clutia rubricaulis var. tenuifolia Prain
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
rubricaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika