regs|duimnael|Die spiere van die vroulike perineum. regs|duimnael|Die spiere van die manlike perineum.
Die perineum in menslike anatomie is die deel tussen die bene wat tussen die geslagsdele en die anus geleë is. Gray, Henry. Anatomy of the Human Body. Philadelphia: Lea & Febiger, 1918; Bartleby.com, 2000. Definisies verskil: Dit kan na die oppervlakkige strukture van dié liggaamsdeel verwys of na die dieperliggende strukture.
By mans is die perineum twee keer so lank as by vroue.Validity of anogenital distance as a marker of in utero phthalate exposure. In Alfred Kinsey se 1967-verslag is beweer dat die perineum een van mans se ses hoof-erogene sones is.
Verwysings
Kategorie:Bekken