Nuwe Nederlands is die naam vir Nederlands soos gepraat en geskryf sedert ongeveer 1500, om dit te onderskei van die vroeëre fases van die taal, Middelnederlands en Oudnederlands. Die term Vroeë Nuwe Nederlands is gereserveer vir die Nederlands van die 16de eeu en die 17de eeu.
Sien ook Geskiedenis van Nederlands
Kategorie:Nederlands