Shigeru Ishiba (石破 茂, Ishiba Shigeru, gebore 4 Februarie 1957) is 'n Japannese politikus wat sedert Oktober 2024 as Eerste minister van Japan en President van die Liberaaldemokratiese Party (LDP) dien.
Hy is sedert 1986 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers en het as Minister van Verdediging gedien vanaf 2007 tot 2008 en Minister van Landbou, Bosbou en Visserye van 2008 tot 2009, asook die sekretaris-generaal van die LDP van 2012 tot 2014.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Japan Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense