Paulien Couckuyt (* 19 Mei 1997) is 'n Belgiese naelloopatleet. Sy het aan die 400 m hekkies by die Olimpiese Somerspele van 2024 in Parys deelgeneem, en die halfeindrondte gehaal.Paulien CouckuytPaulien COUCKUYT
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers