Die mirtaartappelbos (Phyllanthus myrtaceus) is 'n boom wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 311.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

myrtaceus Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe