In die Noorse mitologie is Ginnungagap (Oudnoors vir "gapende afgrond", "wye leemte") die magiese oerleegteDe Vries (1977:167); kyk ook Dillmann (1998:118-123). wat genoem word in drie gedigte in die Poëtiese Edda en die Gylfaginning, die teks oor die Noorse kosmogonie.
Etimologie Ginnunga- word gewoonlik vertolk as 'n afleiding van 'n werkwoord wat "gaap" beteken, maar geen so 'n woord bestaan in Oudnoors nie buiten in vers 3 van die gedig "Völuspá" uit die Poëtiese Edda: "gap var ginnunga", wat 'n woordspeling kan wees.
Skepping Ginnungagap is die oerleemte in die Noorse skeppingsmite.
In die Völuspá, vertel 'n bonatuurlik langlewende siener, of völva, wat deur jötnar grootgemaak is, die verhaal van hoe Odin en sy twee broers die wêreld uit Ginnungagap geskep het.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Noorse mitologie