Tom Compernolle (* 13 November 1975, Brugge – † 16 Junie 2008) was 'n Belgiese atleet. Hy het aan die 5000 meter vir mans by die Olimpiese Somerspele van 2004 deelgeneem.Tom CompernolleTom COMPERNOLLE

Hy sterf op 16 Junie 2008 in 'n militêre vragmotorbotsing in Aartrijke, België.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete