Die saffraanbos (Lasiosiphon deserticola) is 'n struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit staan ook as die verfbossie bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

deserticola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika