Bashir Abdi (* 10 Februarie 1989) is 'n Belgiese langafstandatleet van Somaliese geboorte. Hy het aan die Olimpiese Speles van 2016 en 2020 deelgeneem.Bashir Abdi

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers