Sada Williams (* 1 Desember 1997) is 'n naelloopatleet van Barbados wat in die 200 en 400 meter spesialiseer. Sy het aan die 400 meter vir vroue by die Olimpiese Spele van 2020 in Tokio deelgeneem.Sada WilliamsSada WILLIAMS
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Barbados-atlete