Gnidia juniperifolia is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die berghange voor. Die plant is deel van die fynbos. Die spesie word tot 50 cm hoog en blom regdeur die jaar, dit het geel blomme.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
juniperifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika