Die leeubekkie (Hermannia abrotanoides) is 'n struik of bossie wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom. Dit staan ook as die voëlbekkie bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
abrotanoides Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika