Die pokkiesblom (Hermannia althaeifolia) is 'n bossie wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 209 727 km². Die spesie word gevind vanaf Namakwaland tot by die Kaapse Skiereiland, die Roggeveldberge-eskarp, Klein-Karoo en die Langkloof.
Die plant blom vanaf Augustus tot Oktober, is deel van die fynbos John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 en staan ook as bokkiesblom, klokkiesbos en lanternbos bekend.
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
aalthaeifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika