Alemu Bekele (* 23 Maart 1990) is 'n Bahreinse langafstandatleet van Ethiopiese geboorte. Hy spesialiseer in die 5 000 en 10 000 meter en het aan die Olimpiese Speles van 2016 en 2020 deelgeneem.Alemu BekeleAlemu BEKELE
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete