Mimi Belete (* 9 Junie 1988, Addis Abeba) is 'n Bahreinse langafstandatleet van Ethiopiese geboorte. Sy het aan die Olimpiese Speles van 2012 en 2016 deelgeneem.Mimi BeleteMimi BELETE Haar suster, Almensh Belete, is ook 'n Olimpiese langafstandatleet, wat België internasionaal verteenwoordig.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete