'n Handelsbank is 'n finansiële instelling wat deposito's van die publiek aanvaar en lenings gee vir die doeleindes van verbruik en belegging om 'n wins te maak.

Dit kan ook verwys na 'n bank of 'n afdeling van 'n groot bank wat met korporasies of groot of middelgroottebesighede handel, om van kleinhandelbanke en beleggingsbanke te onderskei. Handelsbanke sluit in privaatsektor- en openbaresektorbanke.

Bronnelys Abstract

Commercial Banks directory and guidelines Commercial Banks

Kategorie:Bankwese