Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai. Vir die geologiese tydperk, sien Perm (geologie).
Perm (Russies: Пермь; Komi: Перым, Perim) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.
Naam Die stad se naam is in 1940 na Molotof verander, maar in 1957 terugverander na Perm.
Susterstede 21px Agrigento, Italië 21px Duisburg, Duitsland (2007) 21px Louisville, Verenigde State van Amerika (1994) 21px Oxford, Verenigde Koninkryk (1995)
Eksterne skakels Perm in Engels Amptelike webtuiste van die stadsraad Amptelike webtuiste van die stad Geskiedenis Plekke om te sien Algemene inligting
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland