Die bokhorinkies (Microloma sagittatum) is 'n struik wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie blom van Junie tot Oktober en is deel van die fynbos.
Die struik staan ook bekend as die heuningblommetjie en die melkblommetjie.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
sagittatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika