Die volgende is 'n lys van grafkelders in die Vallei van die Koninginne in Thebe (die moderne Luxor, Egipte), en nabygeleë verwante gebiede.
Kaart 800px
Tabelsleutels
Hoofvallei Nommer Tydperk Ontdek Posisie Opsomming QV1 Bisantyns 1959 1959 Onbekend QV1 is aanvanklik aangedui as die grafkelder van 'n farao, maar daar word nou geglo dit was die skuiling van 'n Koptiese hermiet. QV2 1966 1966 Onbekend Onbekend Daar is niks van QV2 oor nie, behalwe 'n vlak put wat in 2009 met puin toegegooi is. QV3 18de Dinastie 1966 1966 Onbekend Onbekend QV3 word beskryf as 'n onversierde gragkelder wat die laaste keer in 1984-'85 skoongemaak is. QV4 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend QV4 bestaan uit 'n putingang met twee kamers wat in 2010 weer toegegooi is. QV5 18de Dinastie 1960 1960 Onbekend Onbekend QV5 bestaan uit 'n vlak put wat na 'n enkele groot kamer lei wat deels met puin gevul is. QV6 18de Dinastie 1960 1960 OnbekendOnbekend QV6 is soortgelyk aan QV5; dit is grootliks met puin gevul. In 2008 is aanbeveel dit word toegegooi ter wille van besoekers se veiligheid. QV7 18de Dinastie 1960 1960 Onbekend Onbekend QV7 het drie kamers; die uitgrawing van kamer C is waarskynlik op 'n later stadium begin. Vloedwater hou steeds 'n ernstige bedreiging in weens sy ligging. QV8 18de Dinastie 1960 1960 Hori Prins QV8 was waarskynlik die grafkelder van Hori, 'n koning se dogter wie se naam nie genoem word nie en iemand met die naam Amenwesechet. Dit is in die 25ste-26ste Dinastie ook hergebruik. QV9 18de Dinastie 1960 1960 Onbekend QV9 is 'n verlate gragtombe wat in die tyd van Toetmoses I gebou is. Dit is na aanleiding van die vondste daarin dalk deur 'n militêre persoon gebruik. QV10 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Van die vondste hier sluit in 'n spieëlhandvatsel en deel van 'n staf bedek met pienk leer. Dit is tydens die Derde Oorgangstydperk van Egipte en in die Romeinse tydperk hergebruik. Romeinse vase is ook hier ontdek QV11 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Volgens artefakte wat hier ontdek is, is dit aansienlik in die Derde Oorgangstydperk en Romeinse tydperk hergebruik. QV12 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Na aanleiding van artefakte wat ontdek is, is dit deur iemand met 'n hoë rang gebruik. Op die sarkofaag is 'n inskripsie van Toetmoses II. Die grafkelder is in die Derde Oorgangstydperk en die Romeinse tydperk aansienlik hergebruik. QV13 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Die grafkelder bevat fragmente van 'n sarkofaag en erdewerk. Aansienlik hergebruik in die Derde Oorgangstydperk en die Romeinse tydperk. QV14 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend nie, behalwe die tydperk waarin dit gebou is. Ansienlik hergebruik in die Derde Oorgangstydperk en die Romeinse tydperk. QV15 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend nie buiten sy ouderdom. Dit is met 'n lang gang aan QV16 verbind. QV16 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend nie buiten sy ouderdom. Dit is met 'n lang gang aan QV15 verbind. QV17 18de Dinastie Onbekend Meritra I & Oermeroetes Prinsesse Die grafkelder het behoort aan prinsesse Meritra I en Oermeroetes na aanleiding van artefakte ontdek. Een teorie is dat hulle die dogters van Amenhotep III was. Hergebruik in die 25ste-26ste Dinastie. QV18 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Kon gebou gewees het in die tyd van Amenhotep III. Hergebruik in die Derde Oorgangstydperk. QV19 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend QV19 het 'n enkele skag wat na 'n groot kamer lei. QV20 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Dit is beskryf as die "grootste" grafkelder uit dié dinastie, met 'n moontlike koninklike konneksie. QV21 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Artefakte dui daarop dit is hergebruik in die Derde Oorgangstydperk, die Romeinse tyd en die Koptiese tyd. QV22 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Artefakte is dieselfde as in QV21, maar kom uit die Derde Oorgangstydperk. QV23 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Hergebruik in die Derde Oorgangstydperk. QV24 Onbekend Onvoltooi Onbekend Die ligging van QV25 was vermoedelik vergete, totdat werkers wat QV24 herbou het, dit weer ontdek het. QV25 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV26 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV27 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Die grafkelder het in die oudheid ineengeval en word beskryf as "onstabiel". QV28 Die grafkelder kon nie onlangs opgespoor word nie en lê waarskynlik onder 'n waghuis op die terrein. QV29 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Dit is deels inmekaargeval en is 'n "swak toestand". QV30Porter, Bertha en Moss, Rosalind, Topographical Bibliography of Ancient Egyptian Hieroglyphic Texts, Statues, Reliefs and Paintings Volume I: The Theban Necropolis, Part 2. Royal Tombs and Smaller Cemeteries, Griffith Institute. 1964, pp. 766–767 18de Dinastie 0001 Oudheid Nebiri Stalhoof Bewind van Toetmose III.Demas, Martha, and Neville Agnew, eds. 2012. Valley of the Queens Assessment Report: Volume 1. Los Angeles, CA: Getty Conservation Institute. Getty Conservation Institute, skakel na artikel QV31 19de Dinastie 1828 ca. 1828 Onbekend Koningin Tyd van Seti I. QV32 18de Dinastie 1854 ca. 1854 Onbekend Onbekend Nie veel is bekend nie buiten sy ouderdom. QV33 19de Dinastie 1828 ca. 1828 Tanedjemet Prinses-koningin Tyd van Seti I. QV34 19de Dinastie 1926 1926 Onbekend Prinses-koningin Tyd van Seti I. QV35 18de Dinastie 1985 ca. 1985 Onbekend Onbekend QV35 is 'n voltooide skag sonder kamers. QV36 19de Dinastie 1905 1905 Onbekend Prinses-koningin Tyd van Seti I. QV37 18de Dinastie 1903 1903 Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV38 19de Dinastie 1828 ca. 1828 Sitre Koningin Vrou van Ramses I QV39 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend QV39 kon bedoel gewees het vir prins Wadimose of 'n ander koninklike wat 'n leerling van Imhotep was. QV40 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Onbekend Prinses-koningin Tyd van Seti I. QV41 20ste Dinastie 1826 ca. 1826 Onbekend Onbekend Die onvoltooide grafkelder kon bedoel gewees het vir 'n seun van Ramses III. Later hergebruik. QV42 20ste Dinastie 1826 ca. 1826 Pareherwenemef Prins Seun van Ramses III, Moontlik hergebruik deur Minefer, vrou van Ramses III QV43 20ste Dinastie 1903 1903 Set-her-chopsef Prins Bedoel vir die seun van Ramses III, wat later Ramses VIII geword het. Dit is soms oop vir besoeke, maar is die laaste keer in 2012 gesluit. QV44 20ste Dinastie 1903 1903 Chaemwaset Prins Seun van Ramses III. Begrawe in die tyd van Ramses IV. QV45 20ste Dinastie c.1896 ca. 1896 Ongebruik Onbekend Onvoltooi; bouwerk is dalk gestaak weens die ineenstorting van die plafon. QV46 18de Dinastie 1905 1905 Imhotep Visier Raadgewer van Toetmoses I QV47 17de Dinastie 1905 1905 Amose Prinses Vir die dogter van Sekenenre Tao en Sitdjehoeti. Dit is stabiel, maar "los en vallende oppervlakrotse" maak dit gevaarlik. QV48 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Niks is bekend behalwe die ouderdom en onstabiele koepelplafon nie. QV49 19de Dinastie 1828 ca. 1828 Onvoltooi Onbekend Bouwerk is gestaak nadat die ingang uitgekap is. QV50 20ste Dinastie Onbekend Onvoltooi Onbekend Bouwerk is moontlik gestaak nadat 'n onbedoelde konneksie met QV49 gemaak is. QV51 20ste Dinastie 1826 ca. 1826 Iset Ta-Hemdjert Koningin Vrou van Ramses III, moeder van Ramses VI QV52 20ste Dinastie 1816 ca. 1816 Titi Prinses-koningin Vrou van Ramses III, dogter van Setnachte. QV53 20ste Dinastie 1826 ca. 1826 Ramses Meriamen Prins Seun van Ramses III QV54 20ste Dinastie 1826 ca. 1826 Onvoltooi Onbekend Word nou deur personeel gebruik as stoorkamer. QV55 20ste Dinastie 1904 1904 Amoen-her-chepesjef Prins Seun van Ramses III QV56 19de Dinastie 1854 ca. 1854 Onvoltooi Onbekend Bouwerk aan dié grafkelder met sy een kamer is dalk gestaak weens onstabiele rotse. QV57 19de Dinastie 1854 ca. 1854 Onvoltooi Onbekend Bouwerk aan dié grafkelder met sy een kamer is dalk gestaak weens onstabiele rotse. QV58 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Onbekend Koningin Tyd van Ramses II. QV59 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten die grafkelder se ouderdom nie. QV60 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Nebettawi Prinses-koningin Die dogter en vrou van Ramses II. Die strukturele stabiliteit word belemmer deur die verlies aan die binnemure. QV61 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Bevat die oorblyfsels van 'n onbekende persoon en erdewerk. QV62 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV63 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV64 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV65 18de Dinastie 1828 ca. 1828 Onbekend Onbekend Hergebruik in die Romeinse tydperk. QV66 19de Dinastie 1904 1904 Nefertari Koningin Vrou van Ramses II. QV67 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie. QV68 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Meritamen Prinses-koningin Dogter en vrou van Ramses II QV69 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Word nou gebruik vir materiaal "vir argeologiese studie wat uit ander grafkelders verkry word". QV70 18de Dinastie Onbekend Nehesi Onbekend QV71 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Bintanat Prinses-koningin Dogter-vrou van Ramses II QV72 18de Dinastie 1845 ca. 1845 Neferhat &Baki Prinses en prins QV73 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Henoettawi Prinses-koningin 'n Dogter-vrou van Ramses II. Verskeie strukturele probleme. QV74 20ste Dinastie 1826 ca. 1826 Doeatentopet Koningin Vrou van Ramses IV. Hergebruik deur 'n prinses van die 19de Dinastie. QV75 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Henoetmire Prinses-koningin Dogter-vrou van Ramses II (of dalk sy suster) QV76 18de Dinastie Onbekend Meritre Prinses QV77 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Later hergebruik. QV78 18de Dinastie 1844 1844 Onbekend Onbekend In die Romeinse tydperk hergebruik vir groepbegrafnisse. QV79 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Later hergebruik. QV80 19de Dinastie 1826 ca. 1826 Tuia Koningin Vrou van Seti I en moeder van Ramses II. QV81 18de Dinastie Onbekend Heka[...] Onbekend Naam net gedeeltelik bewaar. QV82 18de Dinastie Onbekend Minemhat & prins Amenhotep Prinses en prins QV83 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Dit is onseker of dit ooit voltooi is. QV84 totQV86 20ste Dinastie Onbekend Onvoltooi Onbekend QV84, QV85 en QV86 is almal onvoltooi weens die swak rotsgehalte. QV87 18de Dinastie 1905 1905 Onbekend Onbekend Bevat erdewerk, maar is nou onstabiel. QV88 18de Dinastie 1903 1903 Ahmose Prins Bevat die mummie van 'n fetus. QV94 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend QV94 bevat 'n aansienlike hoeveelheid erdewerk uit die bewind van Amenhotep III, asook die bene van verskeie kinders. Die skagopening wys tekens van erosie, wat 'n "breë, onstabiele en moontlik gevaarlike opening" geskep het. QV95 20ste Dinastie 1906 1906 Onbekend Onbekend Is nooit voltooi nie en is later gebruik as 'n Koptiese klooster. QV96 18de Dinastie Onbekend Onbekend Onbekend Bevat 'n septer van onder meer hout en begrafnisofferandes. QV98 18de Dinastie 1903 1903 Onbekend Onbekend Nie veel is bekend buiten sy ouderdom nie.
Drie Putte en Tou QV92, QV93 en QV97 is geleë in die Vallei van die Tou. Die volgende grafkelders lê in die Vallei van die Drie Putte: QV89-QV91, QV94-QV96 en QVA-QVL. Albei dié valleie lê noord van die hoofvallei. Veral QVA-QVL het behoort aan elite-amptenare en lede van die koninklike hof gedurende die bewind van Toetmoses III. Dié grafkelders wat op letters eindig, het sedertdien ontoeganklik geword weens onstabiliteit, soos vasgestel in 'n opname tussen 2006 en 2008.
Westelike wadi's Die volgende grafkelders uit die 18de Dinastie lê in die Westelike Wadi's. Soos die naam aandui, is dié wadi's wes van die Vallei van die Drie Putte en die Vallei van die Tou geleë, en noordwes van die hoofvallei.