Tin(IV)chloried of tintetrachloriedis 'n verbinding van tin in sy hoogste +4 oksidasietoestand en chloor met die chemiese formule .
Chemiese eienskappe Dit vorm 'n pentahidraat wat 'n digthied van 2,04 [g/cm] het en ontbind teen 56 °C. Dit is oplosbaar in asetoon, etanol, benseen, koolstoftetrachloried, tolueen en metanol In warme water hidroliseer dit en vorm soutsuur.
word geklassifiseer as 'n sterk Lewis-suur volgens die HSAB-teorie, wat harde en sagte sure en basisse onderskei en dit reageer dus verkieslik met harde suurstof en stikstofbasisse.
Gebruike word wyd in organiese sintese as 'n Lewissuur gebruik vir die bevordering van 'n verskeidenheid van reaksies.
Verwysings
chloried kategorie:Verbindings van chloor kategorie:Anorganiese verbindings