Koper(I)sulfaat is 'n sout van koper in sy +1 oksidasietoestand en swaelsuur met die chemiese formule .

Kristalstruktuur Koper(I)sulfaat kristalliseer in 'n gelaagde ortorombiese struktuur. Die tetraëdriese sulfaatgroepe se suurstofatome is deur simmetriese O-Cu-O-brûe met mekaar verbind.

Chemiese eienskappe Koperdraaisels word in gekonsentreerde by 'n temperatuur van 200°C geplaas. Die afgekoelde resulterende groen oplossing word druppelsgewys by 'n alkohol-etermengsel (1:1) of by metanol gevoeg, wat veroorsaak dat in die vorm van amper wit kristalle neerslaan. Die produk word gedekanteer, met alkohol gewas en in vakuum gedroog. Dit kan nie verkry word deur CuCl of Cul met te behandel nie.

Verwsyings

sulfaat kategorie:Anorganiese verbindings